Our Gallery

 

 

8 km vanaf Nylstroom--.pad verdeel die 30 Ha,-- 20 ha Bos, spruit, koppie. 10 Ha oop grond met koppie en spruit--Bees omhein--2 toegeruste boorgate met sement dam, asook spruit wat deur grond loop met keerwal---Woning 1: 4 slaapkamer, 2 badkamer, Sitk, TV kamer, opwaskamer, onthaal area, dubbel motorhuis, stoor, rondawel, lapa. Huis toegerus met alarm.--- Woning 2: 2 slaapkamer, badkamer, sitkamer, eetkamer, kuierplek, dubbel motorhuis, ruim eenman woonstel met badkamer. Stoor.----Prys R3 300 00.00 ( Drie miljoen drie honderd duisend)